mnr.muller

September 30, 2008

Roadtrip #1 – Ek was vir ‘n wyle weg

Filed under: Wakkerstroom — mnr.muller @ 3:59 nm

Ek was vir ‘n wyle weg: deur al nege provinsies van Suid-Afrika in agt dae.  Saam met my goeie vriend, Francois C.

Jammer vir die gereelde lesers wat angstig op inskrywings/kommentaar gewag het; wees gerus – ek’s terug by my virtuele chalkboard.  Praat gerus voort. :)

3 Kommentaar »

  1. [...] @ 8:43 pm Tags: Franschoek, roadtrip Ek en my vriend het vanaf 20 tot 28 Oktober behoorlik vakansie gehou, regoor die hele [...]

    Pingback deur Roadtrip #2 - vaarwel Franschoek! « mnr.muller — Oktober 9, 2008 @ 8:43 nm | Reply

  2. [...] ek en Francois C ons Wakkerstroom roadtrip onderneem het, het die landskap baie verander: alles wat vaal was, is nou lowergroen en [...]

    Pingback deur In die boendoes: miskruier en shongololo « mnr.muller — Januarie 16, 2009 @ 4:30 nm | Reply

  3. [...] nadat ek saam met ‘n vriend deur die nege provinsies van Suid-Afrika getoer het – en ek die veranderende landskap eerstehands kon ervaar – verstáán ek mynbou en [...]

    Pingback deur Om die lande van Afrika weg te gooi « mnr.muller — Junie 23, 2009 @ 11:00 vm | Reply


RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.