mnr.muller

February 16, 2009

Seks met skoolmeisies

Filed under: Aspris, Kloofstraat, Life Skills — mnr.muller @ 3:56 nm
Tags: , , , ,

Noodwendig, ná my inskrywing oor altwee kante van ‘n debat én my post oor seks met ouer vroue, voel ek verplig om hierdie fliekdialoog aan te haal: 

Grandpa: Can I give you some advice?
Dwayne: [shakes head "no"]
Grandpa: Well, I’m going to give it to you anyway. I don’t want you making the same mistakes I made when I was young. Dwayne, that’s your name, right? Dwayne? Listen to me, this is the voice of experience talking–are you listening? Fuck a lot of women, Dwayne.
Richard: Dad!
Grandpa: I got no reason to lie to you kid, fuck a lotta women. Not just one, a lot. So are you gettin’ any? Is it going anywhere?
Dwayne: [shakes his head no]
Grandpa: No? Jesus! What are you? 15? You should be gettin’ that young stuff! That young stuff is the best stuff in the world!

- uit die fliek, Little Miss Sunshine

Want daar’s iets aan ‘n jong, soepel vel – ongeskend, onverweer deur tyd.  Die rilling deur haar lyf as jy haar sagkens streel met die rugkant van jou hand.

10 Kommentaar »

  1. Sjoe! :)

    Comment deur Bernard — February 16, 2009 @ 4:49 nm | Reply

  2. Ahem… Mnr die onderwyser… Kug kug…

    Ek glo jou dat dit waar is, maar ons is nie meer 15 nie, en dis maak dit
    a) creepy
    b) onwettig. In fact, soos ek die wetboek verstaan is dit ook onwettig vir twee 15-jariges. Maar nou ja. Kom ons sê maar > 16 jaar oud.

    Water wat onder die brug deur is…

    -=-=-

    O skoonheid van die lyf, jy slaat
    óp uit die aarde soos die rooi vonk
    uit die vuursteen spring; wild en jonk
    is nog die skoonheid van die lyf op die swaar aarde
    waaruit hy rank, hy ken sy waarde
    nog half maar en die ver blom nog nie
    waarheen hy groei en reik; maar dié
    wat skoonheid en hoogheid dra as las
    en ver verlange, is ‘n vreemde ras
    van mense en bloot aan veel gevaar.

    -N.P. van Wyk Louw
    (Raka)

    Comment deur Francois M — February 16, 2009 @ 9:55 nm | Reply

  3. ai die sonde van die vlees!

    Comment deur verruklik — February 17, 2009 @ 6:51 vm | Reply

  4. Sonde is ‘n nuttige konsep vir die kerk… Ek volg ‘n meer Buddistiese benadering wat sonde betref. Cause and effect, that’s all.

    Comment deur Francois M — February 17, 2009 @ 6:53 nm | Reply

  5. @Verruklik: goeie opmerking, “die sonde van die vlees”

    Ek wonder, watter deel is nou eintlik die sonde en hoekom? Seks is immers die mees natuurlike aksie (indien nie die primêre doel nie) vir enige spesie (afgesien van daardie wat slegs kan voortplant deur kloning – soos bakterië).

    Comment deur Francois C — February 17, 2009 @ 7:09 nm | Reply

  6. Stellenbosch verdrink tans in die feromone, so ek dink nie Gramps hoef homself te kommer nie. Vir die wat vergeet het hoe dit voel:

    http://af.wordpress.com/tag/vensters/

    Comment deur Stefan — February 18, 2009 @ 10:10 nm | Reply

  7. Dit gaan in sommige gevalle meer as net die blote aksie daarvan…dis ‘n emosionele band tussen jou en jou maat. Wel dis veronderstel om so te wees…

    Sex is overrated…mense hou aan en aan en aan daaroor…se vir kinders om hul virgins te hou vir hul troudag, maar tog vergeet almal: ‘n kind wil alles doen wat hy weet hy nie mag nie…

    Comment deur aventer — February 19, 2009 @ 4:49 vm | Reply

  8. [...] idees?  Ná my vorige posts oor Seks met skoolmeisies en Seks met ouer vroue weet ek nie of ek die beste persoon is om die vraag te beantwoord nie, [...]

    Pingback deur “Het blogs ‘n rol te speel in die bevordering van goeie waardes?” « mnr.muller — February 19, 2009 @ 12:49 nm | Reply

  9. Mnr ek salueer jou!

    Comment deur Attie Heunis — February 26, 2009 @ 7:27 vm | Reply

  10. [...] (onder Life Skills) al ’n paar ander onderwerpe ook gedek: van rook,  drink, vloek, vry, seks, tot werk, geloof, integriteit en [...]

    Pingback deur Life Skills #14 - is gay-wees sonde? « mnr.muller — April 2, 2009 @ 8:00 nm | Reply


RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.