mnr.muller

Junie 26, 2009

It don’t matter if you’re black or white

Filed under: Aspris — mnr.muller @ 7:29 vm
Tags: , ,

muller and jackson  jackson and muller

Vaarwel.  Ons het dieselfde verjaarsdagdatum gedeel.  (Michael Jackson is gisteraand aan ‘n hartaanval oorlede.)

5 Kommentaar »

  1. Die arme man het ‘n probleem gehad wat te groot was vir hom om te hanteer, ek glo nie hy’t self geweet hoe om dit te hanteer nie. Hier dink ek het sy pa ‘n groot aandeel daarin gehad in die persoon wat hy was.

    Comment deur Nikita — Junie 27, 2009 @ 9:22 vm | Reply

  2. So ek dink Pete Wentz gaan die nuwe Michael Jackson wees.
    Hy moet nog wegbreek van die Jackson 5 (Fall out Boy) maar hy is al klaar baie meer gewild as die res van die groep.

    Comment deur supertonsil — Junie 28, 2009 @ 4:16 nm | Reply

  3. @supertonsil: en Wentz het alreeds ‘n klompie voorskrif-medisyne en sexuality issues, lyk dit my. Sy vel moet net geleidelik donkerder word ;)

    @Nikita: ons het natuurlik te min eerstehandse kennis van Wacko Jacko, maar ja, dit wil voorkom asof hy te vroeg moes grootmens wees, en toe nooit volledig volwasse geword het nie.

    Comment deur mnr.muller — Junie 29, 2009 @ 7:42 vm | Reply

  4. Ja, shame, nou’s dit neusie verby vir die Koning van Pop…

    Comment deur Pino Q — Julie 6, 2009 @ 10:39 nm | Reply

  5. Lyk of jy hom vir ‘n ice cream aangesien het.

    Comment deur piesangverkoper.co.za — Julie 11, 2009 @ 9:28 nm | Reply


RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.