mnr.muller

Januarie 11, 2009

Seuntjie wat loer oor die rant en Vistermanseun

Filed under: Geverwery, Wakkerstroom — mnr.muller @ 6:09 nm

Ek is steeds besig met hierdie twee skilderye, maar ek post hulle maar solank:

seuntjie-loer-oor-bad vistermanseun

Vistermanseun staan tans op my esel.

Groenvrou en Sisifo

Filed under: Geverwery, Wakkerstroom — mnr.muller @ 6:04 nm

In drie vorige inskrywings het ek van my skildery-pogings gepost.  Hierso is nog twee: Groenvrou en Sisifo.

groenvrou sisifo

Mei 20, 2008

Dries en Phakamisa

Filed under: Geverwery, Wakkerstroom — mnr.muller @ 8:15 vm
Tags: , , ,

Seinde mnr.muller deesdae naarstalgtelik verf, kyk gerus na twee onklaar werke waarmee ek tans besig is.

Dries en Alana    Phakamisa

Kritiek is natuurlik welkom.  Watter ene is jou gunsteling?

Ga, mag ‘n mens laggende mense verf?

Mei 6, 2008

Sipho en Jesus Christ

Filed under: Geverwery, Wakkerstroom — mnr.muller @ 4:33 nm

Sipho Dlali  Jesus Christ!

Duidelik het ek nog nie ‘n spesifieke styl nie, maar laat weet maar van watter painting jy die meeste hou.

Mei 5, 2008

Zani PF en Saartjie

Filed under: Geverwery, Wakkerstroom — mnr.muller @ 4:12 nm

mnr.muller kan jouwaarlikwaar verf.  Nie noodwendig goed nie, maar nietemin.  Hier is ‘n skildery van ‘n vrou (noem haar maar Zani) teen ‘n muur.

Zani PF  Saartjie

Die tweede ene is weer in ‘n heel ander styl, kwansuis van Saartjie Baartman.

Blog at WordPress.com.