Life skills #1

Standaard

Lewensoriëntering is ‘n verpligte vak in die skoolkurrikulum tot en met graad 12, met vanjaar se matrieks wat die eerste slagoffers/proefkonyne is.

Losweg word daar oor vier temas gesels:

  1. Persoonlike welsyn
  2. Burgerskapopvoeding
  3. Ontspanning en fisiese welsyn
  4. Loopbaan en loopbaankeuses

Al vier hierdie onderwerpe is supposedly belangrik, omdat dit jongmense help cope met wie hulle is, hoe hulle tussen ander mense optree, en wat hulle eendag gaan word.

Maar wat dink jy?  Was Lewensoriëntering sover ‘n nuttige vak?  Het dit jou geleer om jou common sense te gebruik?

Of, as jy pre-2008 gematrikuleer het, wat weet jy nou wat jy eintlik toe moes geleer het?

Advertisements

2 responses »

  1. LO is vir my sover te teoreties – dit beteken nie ‘n mens hoef ‘n live show te hou nie, maar hoe kan ons actually iets vir die gemeenskap beteken wanneer ons iets van LO leer. As LO meer as net die boek kon wees, sou dit baie mense, difinitief my, opininie daaroor verander.

  2. Terug pieng: Life Skills #10 - wat jy wil word as jy eendag groot is « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s