Oopkloof

Standaard

Ek het die afgelope twee jaar tussen ‘n kerk en ‘n klooster in Kloofstraat, Kaapstad gebly.  Dit was heerlik.  Ek mis die houtvloere, die berg, ‘n binnehof en bibliotekie.

Desember/Januarie moes ek verhuis na Victoriastraat, Stellenbosch, om agter ‘n effens nuwer rekenaar te gaan sit.  Tog lastig om goed te moet oppak, inpak, regpak, wegpak, afpak en uitpak wanneer ‘n mens trek.

En nou is ek hier.  Ek gaan die roetine van my stadslewe mis.  Die Maandae-aand whiskies.

Dit sal seker beter gaan as die woonstel se warm water werk.

Advertisements

3 responses »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s