Hoeveel druppels bloed drink ‘n donnerse muskiet?

Standard

Hoeveel druppels bloed drink ‘n donnerse* muskiet dan?

Of is daar ‘n eskader muskiete wat een-vir-een op my toesak?

Gmpf, en dan is dit ook net die wyfies wat bloed suig, maar ga! dit verras my glad nie, die nagetters!  Tipies vrou – treiter jou heel aand (…en wil net in die bed steek)!

…maar regtig nou, hoeveel druppels bloed drink ‘n donnerse muskiet?  En moet sy die heeltyd verby my oor kom zoem?  Tap jou leeg en raas jou wakker – juis op die mees warm, ongemaklike aand.

En dit sodat sy ‘n eiertjie daarmee kan lê.

Gmpf.  Kan ‘n mens nie iron en protein shakes vir hulle neersit dat hulle ons uitlos nie?  WP bloeddienste gee jou ten minste ‘n gratis, lelike koppie.

Gmpf.

Dit suck.

______________

* “donnerse” word gebruik ter wille van alliterasie.  Moet dus asb nie aanstoot neem nie!

4 responses »

  1. mmm…muskiete word glo gelok deur die CO2 wat jy uitasem, daarom dat hulle om mens se kop kom foeter…

    toe hoor ek die anderdag hierdie merkwaardige insig wat ‘n [] persoon openbaar as oplossing vir die muskietprobleem: “only breathe in…”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s