hey, ja-nee, ek weet, ekt gelees op jou faceblog

Standard

Van ‘n afstand herken sy my; ek vat ‘n bietjie langer (haar hare het ‘n anderste kleur), maar toe ons mekaar sien, is ek verbaas: “Lanklaas gesien!  Nie geweet jy’s hier rond nie.  Ek werk nou hier,” en ek wys na die universiteit.

“Hey, ja-nee, ek weet,” sê sy, “Ek’t gelees op jou faceblog.”

Ons gesels nog verder en lustig, maar ek liaseer dié gedagte en grinnik, want ek dink dis presies wat ek so tussen hierdie twee 2nd life apps doen.  Ek faceblog😉

One response »

  1. Pingback: Anon anomalie? « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s