Anoniem anomalie? anon.

Standaard

Het mense ‘n behoefte aan anonimiteit?

Ek lees die onderstaande uit die inleiding van ‘n doktorale proefskrif getiteld Anoniem Communiceren: van drukpers tot weblog – een onderzoek naar de grondrechtelijke bescherming van anonieme openbare communicatie deur Antonie Hendrik Ekker:

Wij leven in een transparante maatschappij. In alle hoeken en gaten van onze leefwereld hebben zich technologieën genesteld waarmee wij onszelf en elkaar kunnen observeren en registreren. Camera’s bewaken het openbare leven op straat en in winkels. Flitspalen controleren ons gedrag op de snelweg. Zelfs mobiele telefoons herbergen geminiaturiseerde apparatuur voor opname van beeld en geluid. Ons handelen laat daarnaast een spoor van gegevens achter. Wij worden in de loop van ons leven opgenomen in tienduizenden gegevensbestanden. Personal computers, elecommunicatienetwerken en pinautomaten creëren een digitaal logboek van ons dagelijks leven. Fragmenten die uit ons eigen geheugen reeds verdwenen zijn, echoën voor onbepaalde tijd na in een collectief geheugen van videobestanden, fotoarchieven en databanken.

Lewe ons tans in ‘n 1984 big brother samelewing?  Bestaan anonimiteit nog, of is ons opspoorbaar en uitkenbaar tot in die grein van ons DNA?

Het ons ‘n behoefte aan identiteitloosheid?  Het ons ‘n reg tot identiteitloosheid?

Of is anonimiteit ‘n uitgediende konsep – ook wanneer ‘n mens faceblog?

Advertisements

3 responses »

  1. Dis nogal snaaks; baie mense wil anoniem bly uit vrees dat Big Brother hulle gaan agtervolg of arresteer. Dit kan ‘n geldige redenasie wees.

    Hasan Elahi gebruik die deursigtigheid van die internet egter vir presies die teenoorgestelde doel:
    http://www.wired.com/techbiz/people/magazine/15-06/ps_transparency
    http://en.wikipedia.org/wiki/Hasan_M._Elahi

    Laat ‘n mens dink… Het jy iets om weg te steek? Wat daarvan al almal kon sien wat almal doen. Ek sou nie regtig so in so ‘n wêreld wil leef nie, maar sou dit noodwendig sleg wees? Sou ons dan nie dalk verstaan het dat ons maar almal mense is nie? Net ‘n klip in die bos.

  2. Terug pieng: eish, wanneer virtual vriende en werklikes collide « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s