As alle digkuns kinderspeletjies was

Standard

Speel saam op my gunsteling blog: http://estelleke.wordpress.com/.  Kom leer van verskillende digvorme: Haiku’s, Tanka’s, Cinquians, Diamantes, Flarf, Snelsonette en nog vele meer.

Dalk is leer opgesluit in spel.

Dalk kan selfs bloggers dig.

As ek maar net ‘n digter was.

One response »

  1. Wat daarvan ons speel die lewe is ‘n spel, ‘n tango met die dood (soos Herman van Veen sing) … dan speel ons ons is digters en wag nie vir akademici om dit
    te beaam
    beraam
    om te sien
    of dit betaam
    nie

    Soms kom die rym vanself, anders gooi ons los gedagtes/gevoelens/konstrukte in ‘n pot en kyk hoe lyk die sop van alles wat saam kook. En as daar nog tyd en energie oor is, kyk ons of dit in ‘n vorm pas wat iemand iewers benoem het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s