mnr.muller bedank

Standard

A.g.v. ‘n herbesinning van prioriteite het ek besluit om op te hou blog.

Dankie vir almal wat getrou gelees het, en diegene wat mannemoed gehad het om te comment.

Tot ‘n volgende keer dalk.

11 responses »

  1. Maar hoekom? Wat word nou van ons, jou getroue virtuele klankborde? Sug. Daar sal altyd weer gesprekke wees.

    Maar die afwesigheid van jou blog sal ‘n MnrMüller-vormige leemte in ons lewens laat. Soos Douglas Adams roep baie van ons uit: “We demand rigidly defined areas of doubt and uncertainty!”

  2. En ek vermoed dis jou April-gekkedag-triek omdat jy nie melding gemaak het van al die vrouemoed nie. En ek wéét jy het nog nie genoeg sinne geskep nie.

    Wou net laat weet dat Breytenbach saampraat oor pennevrugte (al is sy konteks bietjie anders en nie vir sissies nie):

    … om die dood
    uit die lyf te skryf
    die donker engel se versuipte lyf
    in die spieël
    van die bladsy
    te laat dryf

    (Die Windvanger, 2007, p.34,35)

  3. Dear Mnr_Muller

    We regret to inform you that your request to stop blogging has been denied.

    You have 48 hours to comply, or else action will be taken.

    By order,

    The Committee

  4. Moster na die maal, maar darem.
    Jy het ‘n sosiale verpligting teenoor jou publiek hehehehe.

    Swoeg sal jy swoeg, sodat ons lekker kan kou aan die uitskot van jou bogemiddelde breinprodukte.

    Karl

  5. Ek voel asof ek jou ook my erkenning verskuld – ek het ook geval daarvoor. Nice. Nou :

    Skryf!

    Vermaak!

    Produseer!

    Ons wag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s