Aspris #5 – doelgerig of poelgerig?

Standard

. . . imagine a puddle waking up one morning and thinking, ‘This is an interesting world I find myself in, an interesting hole I find myself in, fits me rather neatly, doesn’t it? In fact it fits me staggeringly well, must have been made to have me in it!’ This is such a powerful idea that as the sun rises in the sky and the air heats up and as, gradually, the puddle gets smaller and smaller, it’s still frantically hanging on to the notion that everything’s going to be alright, because this world was meant to have him in it, was built to have him in it; so the moment he disappears catches him rather by surprise. I think this may be something we need to be on the watch out for.

The Hitchhiker’s guide to the galaxy  Douglas Adams

5 responses »

  1. Sjoe, ‘n ekstreme voorbeeld wat ‘n definitiewe punt maak.
    Dit laat ‘n mens dink oor wie/wat jy hier is, wat jou doel is en die poel waarin (wat) jy is as jy ‘n ‘n verskietende ster is…
    Poignant!

  2. Ek dink dis natuurlik (moontlik evolusionêr gefundeer) om te glo dat jy (as mens) belangrik is (egosentries). Baie word groot met die idee van ‘n groter doel en die wonderlikheid (magic) daarvan. Dit sou interessant wees om te weet of iemand ‘n teenargument met dieselfde elemente kan vorm.

  3. Viva Douglas Adams ! Wel, te laat daarvoor, sy poel het ok opgedroog.

    Terwyl jou poel nog vol is onthou – Hoop is nie ‘n plan nie.

    Karl

  4. Petecentric – dis nogal ironies dat die mense wat (klaarblyklik deur evolusie?) die sterkste aan hierdie egosentriese siening klou ook nie in evolusie glo nie?

  5. Ons is almal net baie, baie klein vissies in een moerse groot poel, al dink ons soms ons is die grootste haai in die see. In perspektief gesien, is ons minder as niks in die heelal.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s