op die loop toe

Standard

Soos ‘n goeie vriend groet ek hom soos ons mekaar raakstap op die Rooiplein.  Ons gesels; hy loop saam tot by Admin B, en ons groet weer.

Eers later besef ek dis die eerste keer dat ons “ontmoet”, oftewel dat ons mekaar groet én hy weet wie ek is.

So, Bertus! – wanneer drink ons drie koffie? …ek is seker Johan Swarts ken ‘n plek met vegetariese toebroodjies wat rock.

3 responses »

  1. hehe, reël ‘n geleentheid en ek is daar. toebroodjies of te not.

    (ons gaan kry net macdonalds, man. daar’s agurkies op al hulle burgers. bertus kan myne kry :p)

  2. Pingback: eish, wanneer virtual vriende en werklikes collide « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s