Zani PF en Saartjie

Standard

mnr.muller kan jouwaarlikwaar verf.  Nie noodwendig goed nie, maar nietemin.  Hier is ‘n skildery van ‘n vrou (noem haar maar Zani) teen ‘n muur.

Zani PF  Saartjie

Die tweede ene is weer in ‘n heel ander styl, kwansuis van Saartjie Baartman.

10 responses »

  1. Die rooi is ‘n lapperigheid wat sy vashou.

    hm… Fritz, jy dink aan ‘n ander skildery; ek sal hom seker ook post.

    thx vir die positive feedback – haha, as ek op Wakkerstroom gaan bly, sal ek seker moet verf vir geld.

  2. Zani. Daar is iets kinderlik aan haar. Die onskuld van die jeug, maar ek glo tog dat sy tussen kind- en vrouwees staan. Sy wil nog vasklou aan dit wat kind is, maar ‘n volgende fase van haar lewe staar haar in die gesig, alhoewel sy dit probeer wegsteek onder haar kombers. Sy is hartseer oor dit wat sy moet agterlaat. Ek wens ek kan haar saam vat op my reise..

    ek wil jou dophou as jy luister na die woorde van matrose
    ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose
    kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
    kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
    – KK

  3. Saartjie is amper half abstrak

    Maar Zani…o Zani is uit ‘n ander klas. Dis beeldskoon. Sy lyk so weerloos, son onseker. Sy soek standvastigheid in haar onsekere bestaan, dus die muur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s