Dries en Phakamisa

Standaard

Seinde mnr.muller deesdae naarstalgtelik verf, kyk gerus na twee onklaar werke waarmee ek tans besig is.

Dries en Alana    Phakamisa

Kritiek is natuurlik welkom.  Watter ene is jou gunsteling?

Ga, mag ‘n mens laggende mense verf?

Advertisements

5 responses »

  1. Albei is vir my redelik goed, maar ek sou Phakamisa kies as my sterker voorkeur. Ek hou van die ongewone perspektief op Dries, maar miskien is die plat geel agtergrond bietjie te “plat”? Hoef nie so bont soos Phakamisa te wees nie, maar dalk ‘n bietjie van ‘n gradiënt? Die wit hoek links-onder met die swart blotch in die middel lyk ook so ‘n klein bietjie onvoltooid – is dit?
    Maar hou aan verf! (hoop nie daar drup water op jou doek nie!)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s