Jaarblad #5 – kultuur, koshuise en ‘n grapsoen

Standard

Ek raak self nou al heel moeg vir hierdie Jaarblad-posts.  Maar ons is darem amper klaar.  In die vorige inskrywing het julle van die kultuurbladsye gesien – hier is nog ‘n laaste een en dan ‘n paar fotobladsye van die twee koshuise: die Rog en die Sop. 

  

Ai, dalk is dit die oordrewe soen van die twee koshuis-grapjasse wat die koeël deur die kerk laat spat het?  Hierso is die deel uitgelig van bladsy 31:

Sou jy ‘n Jaarblad verban a.g.v. hierdie sameflansing van koshuisfoto’s?

 

3 responses »

  1. Al hierdie inskrywings laat my sterk dink dat daar ‘n ander hidden agenda is met ‘n poging om wat jy gedoen het dood te swyg. Nie een van die foto’s of artikels blyk iets skadeliks of aanstootliks te hê nie. Dalk het die keiser agtergekom dat hy nie klere aanhet nie… Die vraag is wat die nar in die storie toe verder gedoen het.

  2. Pingback: Jaarblad #6 - matrieks ‘007 « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s