Roadtrip #2 – vaarwel Franschoek!

Standard

Ek en my vriend het vanaf 20 tot 28 September behoorlik vakansie gehou, regoor die hele Suid-Afrika.

Uit ‘n triestige Boland het ons vroegoggend vertrek (met my sambreel op die agtersitplek) uit die groene Wes-Kaap: vanaf Stellenbosch, deur Franschoek na Worcester vir ‘n koffie; en toe rustig na Laingsburg vir lunch.

So in die verbyry, kon ek ‘n vinnige foto neem van die Franse Hugenote-monument:

En toe was dit Bon Voyage! op pad na Wakkerstroom

6 responses »

  1. Ek het dit gesien, aangeneem dit moes Sept gewees het…maar die skole sluit mos gewoonlik naby die einde van Sept..tensy dit intussen verander het. Mnrmuller was dalk bietjie “ooreis” van die klas-gee!🙂

  2. Wat op die liewe aarde doen julle op daardie stukkie platteland??

    En dit is juis die afgelope ruk so onveilig daar. Die oumense moet toestemming van die polisie kry voordat hulle die tehuis mag verlaat.

    Ons was Dinsdag daar. Oums het verjaar.

    Maar ja, to each his/her own seker ne?? Hoop jy geniet dit daar. Sal eendag kom hallo se😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s