Roadtrip #5 – Kanniedood en road works

Standard

kanniedood_img_0027_ii

Oral is ‘n gewerskaf aan die paaie in ons land.  En nou en dan, op die langpad waar die lugspieëlings deins in die verte, grrrts grrrts grrrts die teer jou wakker of waarsku ‘n Kanniedood-groenbord jou teen jouself, spoed en die gevare van potholes in die pad.

road-closed-img_0077

One response »

  1. Bygesê, natuurlik, dat die padwerke hoofsaaklik benodig word a.g.v. die oneindige string vragmotors (soos die een in jou volgende inskrywing), wat daagliks daardie lang paaie ry, terwyl ons treinstelsel onderbenut word en al amper heeltemal verval het, ongeag of dit meer effektief is en minder instandhouding vereis.

    Plus, dan sit ‘n paar outjies op die langpad in ‘n ratse tjorretjie elke keer vas agter die volgende slakkepas lorrie wanneer hulle teen die volgende bult moet opry. *sug*

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s