Seuntjie wat loer oor die rant en Vistermanseun

Standaard

Ek is steeds besig met hierdie twee skilderye, maar ek post hulle maar solank:

seuntjie-loer-oor-bad vistermanseun

Vistermanseun staan tans op my esel.

Advertisements

6 responses »

  1. @Riaan: hehe, stokmannetjies kan ook werk. Ek wonder nogals of ek nie eerder maar net by houtskoolsketse moet bly nie; dis vir my makliker as die verwery. Dis hoekom ek nou met die Vistermanseun so aarsel…

  2. Ek hou weereens van die seun wat oor rant loer agv die interessante perspektief en plasing. Nie so mal oor die muur daaragter nie – lyk of jy ‘n groot spasie gehad het waarmee jy nie lekker geweet het wat om te doen nie. Sy oë ook dalk bietjie vreemd? (naby mekaar)?

    Die houtskoolvisterman lyk oulik, maar ‘n skildery het myns insiens meer impak. Is ek nou te krities?

  3. @francois: nee, wees maar krities. Ek sal nog verder werk aan die seuntjie; hy’s eintlik in ‘n bad, so daar’s nog heelwat werk wat voorle – dalk teel ek nog die muur, hehe, wie weet.

    @Riaan: ek hou nogals van die houtskoolskets soos wat hy is, ja, daarom weet ek nie of ek hom enigsins wil beverf nie. Hm, maar nietemin, die lekker ding is, as ek verder gewerk het daaraan, dan kan julle weer kom inloer en laat weet of dit beter of slegter lyk 😉

    Dankie vir julle belangstelling.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s