In die bosveld: steenbokkie en koedoe

Standaard

As ek nou my feite reg het, is die steenbok die kleinste tipe bokkie in ons geweste.  Teenoor hom, is die koedoe ‘n reus.  Interessant is dat steenbokkies lewenslank met een wederhelf paar; ek vermoed die koedoe is effens minder getrou:

100_3519 100_3498

Advertisements

One response »

  1. Mnr Muller

    Lekker om jou weer raak te lees.
    Niks fout met jou fotos nie.

    My boek steun voort soos ‘n ou dame, maar die einde is in sig. Ek betaal maar uit my sak uit.
    Groetnis
    Karl

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s