In die bosveld: olifant en blouwildebees

Standard

In die geilgroen-bosveld by Sabi Sands, in Mpumalanga, kan ‘n mens great diere sien.  Soms kruip hulle effens weg, soos die olifant hierso, maar ander kere is hulle in your face, soos met die blouwildebees:

100_35222    100_35072

3 responses »

  1. UITROEI van Blou wildebeeste,

    In die Koepel naby parys word die blou wilde beeste doodgeskiet en uitgeroei. Sowat 45 sal nog die maand doodgeskiet word. Terwyl die res sal volg totdat alle blou wildebeeste uigewis is. Die aksie sal dan verder gevoer word na die res van Suid Afrika. Behalwe die Kruger Nasionale Wildtuin is dit nog nie duidelik watter ander wildreservate ongeskonde sal bly nie.

    Die probleem is dat die diere snotsiekte dra en beeste kan siek maak. Dit kom veral voor wanneer die diere onder stress geplaas word. Na verwagting mag dit lei tot die totale uitwissing van die spesies. Tans word daar glad nie voorsiening gemaak om die siekte te genees of te voorkom. Die gene wat nog wildebeeste in besit het sal dit moet laat uitskiet.

    Deon

  2. Dit klink ook vir my of hierdie inligting reg kan wees nie – daar was nog nooit ‘n ‘doelbewuste’ uitwissing van ‘n spesie nie, vir watter rede ookal, aangesien dit ernstige nagevolge in die ekologie kan hê – en ek kannie sien dat dit in hierdie geval kan plaasvind nie. Het u dalk enige feitlike verwysings na hierdie inligting wa u hier plaas…?

    Groete

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s