Geborgenheid

Standaard

Waar voel jy tuis?

Advertisements

6 responses »

  1. Daar waar ek in stilte in die kole kan sit en staar, met miljoene sterre bo my kop. Maar met wat Sonkind sê in gedagte, weet ek nie so mooi van die geborgenheid nie.

  2. In stilte en in stories
    Waar mense nog wonder
    en nie vries as daar vrae is nie
    By mense wat hoor as ek huil
    en nie pleisters wil plak op my pyn nie
    By wie ek kan vry wees om te verloor
    te besin
    en oor te begin

  3. Waar ek vry kan asemhaal,
    Waar ek kan se wat ek wil sonder dat iemand “aanstoot” neem
    Waar ek kan huppel oor die waaigras
    Waar ek soms alleen met my gedagtes kan wees en probeer agterkom wat ek dink
    Waar ek my kan uitleef in wat ek weet ek moet doen/wil doen sonder dat ek geforseer voel
    Waar ek langs ‘n kabbelende waterstroom kan sit en net kan luister na die water wat oor die klippe rol
    Waar almal “dieselfde taal” praat en dieselfde denkpatrone het
    Waar ek na die sterre kan le en kyk en die verskietende sterre kan tel
    Waar ek ‘n braaivleis kan he op die eg-Suid-Afrikaanse manier! 🙂

  4. Terug pieng: In ’n wêreld waar ons van ons vriende ontheem is « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s