Verslaentheid

Standard

Wat put jou geheel-en-al uit?

6 responses »

  1. vergaderings😦
    waar mense se menings gevra word, en ek agterkom ek is die enigste idealistiese gek wat hoop verandering is moontlik, maar strategiese en gekoukusde magspel lei d.m.v. sogenaamde konsensus tot nuwe blokke sement

  2. Om nice te wees met mense wanneer ek eerder net alleen sou wou wees. En nee, mens kan nie altyd net alleen wees wanneer jy so voel nie, sometimes the show must go on😈

  3. Hm, ‘n komitee het nooit common sense nie. Interessant hoe gekompliseerd ons graag ons wêrelde maak. Maar hoe ons altyd in komiteeverband in maklike oplossings glo.

    You can’t use two variables to explain a multivariable world.

  4. Pingback: In ’n wêreld waar ons van ons vriende ontheem is « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s