Windverwaaide woorde

Standard

Die winde van Stellenbosch waai selfs jou sinne deurmekaar.

deur sinne waai Stellenwinde selfs jou vanbosch Diemekaar.

mekaar deur sinne waai selfs jou Stellenbosch van Die winde.

deur windenbosch jou Stellewaai selfs Die sinne vanmekaar.

sinmejoukaar Diewaai selfsStellen deurvan boschwinde ne.

DieStellen van sinnewaai deur windebosch selfs joumekaar.

Stellenjou van deurwaaimekaarwinde selfs Die boschsinne.

Vanselfs waaisinne deurbosch jou Stellenwinde Die mekaar.

Die sinne van Stellenbosch waai selfs jou winde deurmekaar.

8 responses »

  1. hey, Skoor, ek het nie regtig hieraan as ‘n “gedig” gedink nie, hehe, maar ‘n mens sou seker lekker kon speel met só ‘n tipe gedagte.

    Wat sou jy dié digvorm noem?

  2. Nee, ek’s hopeloos te kreatief naief impulsief om my aan digvorms te steur, of daaraan te voldoen, mnr. Muller!

    Dis vir die ou wat binne die reels hou. Ek is nie so nie.

    Nogtans ‘n heerlike woordespel en klank flirtasie.

    Wat se jy van die reen wat die windskade kom lawe het? Dis soos pleisters op ‘n moeg siel ne. Net die boere hol nou rond en hoop die goggas en skimmels hou hulself in bedwang. Ek, en my tuin, is egter uitbundig kinderlik as die reendruppels neerplof, en my water opgaardammetjie se voorraad word gratis aangevul!

    Groetnis

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s