As jy naarstiglik op ‘n uitnodiging na my verjaarsdagparty wag, wees gerus, dit skuif aan met ‘n maand of drie totdat die son weer op onze grasvlaktes skyn.
Baie geluk vir wanneer dit ookal gaan gebeur. Ek is op die ouderdom dat ek my verjaardag nie net met ‘n maand wil aanskuif nie, maar sommer met ‘n jaar.
Baie geluk! Ek hoop die jaar is mooi vir jou en dat die res van Aug nie te koud/winderig sal wees nie. 🙂
Dankie, Nikita: gister was toe, verrassend genoeg, deurtrek van die son en gelag.
Veels geluk, broer, jy’s nou in uitgelese geselskap…
Baie geluk vir wanneer dit ookal gaan gebeur. Ek is op die ouderdom dat ek my verjaardag nie net met ‘n maand wil aanskuif nie, maar sommer met ‘n jaar.
Happy Happy!
Is daar nie ‘n vetkryt b’day prentjie nie?