Travel in style

Standaard

Op Maandag 6 Desember is ek vanaf Londen (Paddington-stasie) vir die dag Oxford toe – na die fantasiewêreld van Terry Pratchett se Unseen University en JK Rowling se Hogwarts. 

Ná ek my werksverpligtinge afgehandel het, was dit ongelukkig alreeds donker (die son sak wintertyd reeds 16:00) en het ek nie juis veel foto’s geneem nie, maar wel ‘n vriend vir ‘n pint by King’s Arms gekry en daarná deur van die universiteit se colleges (koshuise) gewandel.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s