O for a Muse of fire…

Standaard

‘n Replika van Shakespeare se Globe teater is in die 1990’s opgerig, met drie vloere van eikehout, ‘n strooidak en opelug verhoog.  Dit was kompetisie vir die teater langsaan, die Rose teater:

 

Grappig genoeg, was die Rose teater se rioolstelsel nie baie goed nie, so die reël in Romeo and Juliet was moontlik ‘n insider’s joke op die klankie wat die teenstander-teater afgegee het: that which we call a Rose / by any other name would smell as sweet.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s