Ironies genoeg, maak die hitte my siek hier in die kouete

Standaard

Sedert dag 1 van die konferensie hierso in Wallis, loop my neus, pyn my rug en voel ek siek.

Miskien is dit noodwendig die gevolg van konferensies in die algemeen, maar ek vermoed dit is die konstante warm lug wat in verskillende grade in al die konferensiesale en wegbreekkamers gepomp word.

Dit droog my oë uit, laat my tam voel, hyg na asem en gee my kopseer.

En buite reën dit, met die sneeu op pad – ‘n kouete waarvan ons onsalig bewus is.

* * *

In die foto langsaan, is die uitsig vanaf my 10de vloer kamer, op die gholfbaan-hotel, Celtic Manor, in Newport, Wallis, op die laaste dag, ná die konferensie, toe die sneeu oornag begin val het.

In die portaal van die hotel, was Kersversierings x 10 verdiepeings, met ‘n speelgoed-treinstel wat om-en-om ry, en Christmas carols op ‘n endless loop.

Advertisements

2 responses »

  1. Ah, Newport! The city of pubs, clubs and bars that all close early, putting scantily-clad teenage girls and their grateful, slurring boyfriends out into the snow. Those who don’t fog up taxi windows, line up for an after-booze treat of chips covered in tinned beans or chips covered in grated cheese (vaguely more acceptable).

  2. Terug pieng: Verslag van ‘n vlugtige besoek aan Engeland « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s