Die akademiese klugspel waarop Skinner sou trots wees

Standaard

As jy akademici beloon vir die getal navorsingsartikels wat hulle publiseer, dan gaan meer navorsingsartikels gepubliseer word.

As jy akademici beloon vir die getal verwysings (na die artikels wat hulle skryf), dan gaan akademici saamspan om méér na mekaar se artikels te verwys.

As jy akademici beloon vir die getal studente wat in die minimum hoeveelheid tyd slaag, dan gaan jy vind dat die slaagsyfer/sukses/deurvloeikoers van modules styg.

Dit is Skinner se radikale behaviorisme in aksie.

Of soos Watson sou sê (vanaf Wikipedia):

Give me a dozen healthy infants, well-formed, and my own specified world to bring them up in and I’ll guarantee to take any one at random and train him to become any type of specialist I might select – doctor, lawyer, artist, merchant-chief and, yes, even beggar-man and thief, regardless of his talents, penchants, tendencies, abilities, vocations, and race of his ancestors. I am going beyond my facts and I admit it, but so have the advocates of the contrary and they have been doing it for many thousands of years. [Behaviorism (1930), p. 82]

Advertisements

4 responses »

  1. Sjoe, jy vlek darem nou waarhede oop.
    Kan ek ‘n paar byvoeg…
    * As jy nie aan dié akademiese spel deelneem nie, word jy gemarginaliseer;
    * As jou studente wel iets nuuts leer wat hulle kan integreer met hulle lewe en innoverend toepas, is jy besig met kabouterstuff;
    * As jy studente leer om vir hulleself te dink, is jy ‘n kritikaster.

    Sir Ken Robinson stem saam met jou:

  2. Dit is baie waar. Dis ‘n wêreld van fake it till you make it. Waar die sterkste meeste van die tyd wen. Ek haat dit, en net die mense in magsposisies kan die insentiewe beheer – tensy daar ‘n revolusie is. Maar op sy eie verteenwoordig niemand ‘n revolusie nie, en die golden handshake is te magtig om mense en masse tot revolusie te dryf. Die sisteem werk anyway, soortvan, so niemand is bereid om daaraan te karring nie.

    • Hm, wel, ek is nie seker of die sisteem werk nie. Het ons geld vir hierdie games?

      Vir konferensies in die verte waar mense kan gaan disko dans om mede-akademici se samewerking te wen?

      Waar boeke saamgestel word bloot vir die befondsing vol van dwarsverwysende artikels sonder gravitas?

      Ga! Gmpf, tsk!

  3. Terug pieng: Verslag van ‘n vlugtige besoek aan Engeland « mnr.muller

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s