Admin het toe nie ’n krieketspan nie.

Standaard

Ek onthou Ceres Dennebos en hoe ons gebuk oor die radio krieket geluister het in ‘n rondawel sonder TV.

Gary Kirsten en Andrew Hudson, Kepler Wessels. Jonty en Hansie, Brian McMillan, Alan Donald.

Niks in wese het seker verander nie.

Ek is net ouer.

Ouer selfs as die krieketspelers wat op die veld uitdraf.

>>

En sou ek nog in ons oprit my broer se aflewerings blok, is die droom van ‘n ruim veld om my daarmee heen.

Die vangskote in my kop, die uitoorlê van kolwers, ‘n dappere afweer van opslagballe; die inverbeel van ‘n moontlike opgroei na groen-en-goud.

Uit vir ‘n golden duck.

Advertisements

One response »

  1. Ek identifiseer nogal met die teleurstelling dat die verwagtings – oor die lewe – wat kinderspeletjies by my opgewek het, nie bewaarheid is nie.
    En die Sielkunde beweer dat kinderspel (ook sportspel) jou voorberei vir die grootmenslewe…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s