Soortvan ’n selfportret

Standard

6 responses »

  1. Dit laat my wonder waaroor jy so diep dink. Omgekeerde hande waarop die ken rus en oë wat eekant toe kyk, diep ingedagte…
    En dan ‘n haarlyn wat al begin terug skuif.
    Maar waaroor ek die meeste wonder, is die bak-oor.

    • Haha, wel, ek het die skildery baie vinnig geverf… nie juis opgelet dat die oë skelerig is of die ore bak nie. Ná dit klaar was, het van my vriende opgemerk dit lyk nogals soos ek – seker maar die haarlyn!

      • Dis juis wanneer mens haastig en vinnig is, dat mens nie tyd het om te tob en te veel te draai nie, dat die meeste gevoel uitkom.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s