Die diensmeisie en haar koperpan

Standaard

Soms is dit moeilik om te skryf. Waar begin jy? Waaroor skryf jy?

Seegogga het my nou die dag genooi om ‘n einde op haar onvoltooide sprokie te skryf – ‘n uitdaging wat ek toe selfs ‘n tweede keer geniet het.

Gaan loer gerus in en skryf jou eie einde verder. Hoe gemaak as ‘n diensmeisie en ‘n oorsese prins op mekaar verlief raak, maar elk ‘n eggenote en lot kinders het? Hoe skryf jy vir hulle ‘n happily ever after?

Advertisements

2 responses »

  1. Ek is nogal vverstom hoe die storie mense aangegryp het- kyk net al die eindes, die een beter as die ander! En van al mu blogs , is hierdie een die een wat die meestee gelees is. Beteken dit: mense hou steeds van feeverhale?

    • Ja, ek dink dat sprokies spreek tot heelwat argetipes – en jou versoek om ‘n einde te skryf, maak diegene wat ‘n bydrae waag nuuskierig om telkens terug te kom om te sien wat ander skryf en hoe hulle op jou probeerslae reageer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s