André die ruimtereisiger

Standard

In sub B (graad 2) was ek vlugtig ‘n ruimteman.

Sê nou maar ek was ‘n ruimteman. Dan sou ek in ‘n mooi ruimtetuig kon vlieg. Ek sou dan na Mars kon gevlieg het. Ek kon dan afgekyk het sodat ek die mooi aarde kon sien. In die nag sou ek na die sterre gekyk het. Dit sou baie lekker gewees het om ‘n ruimteman te wees.

4 responses »

  1. Meneer, jou gesig is aan die brand! Kyk net al die vlamme wat by jou helm uitspoeg. (Terloops: moet ons nou regtig in Afrikaans opgeskeep sit met ‘n simpel woord soos “helm” as vertaling vir “helmet”? Die woord dra mos alreeds ‘n ander betekenis en wek glad nie die rol van beskerming in my gedagtes op nie. Of is ek alleen in hierdie mening?)

    Lyk nogal of daar ‘n bietjie Buck Rogers invloed in die tekening is? (die geweer in die hand)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s