Monthly Archives: September 2011

’n lyf weet nie van reguit lyne nie

Standaard

“’n Lyf weet nie van reguit lyne nie” hoor ek een van die ander tekenaars sê.

Opslag besef ek my gekrap is nog ver van vloeiende vroulike volumes af.

Advertisements