’n lyf weet nie van reguit lyne nie

Standard

“’n Lyf weet nie van reguit lyne nie” hoor ek een van die ander tekenaars sê.

Opslag besef ek my gekrap is nog ver van vloeiende vroulike volumes af.

One response »

  1. Jou “gekrap” het sy hoeke maar oor die vroulikheid van jou figure hoef jy nie te twyfel nie. Beïndruk!

    Wat my opval is dat julle modelle blykbaar ‘n wye reeks van ouderdomme verteenwoordig. Waar kom hulle vandaan? Vrywilligers wat dit doen vir die liefde van kuns. Self kunstenaars? Mense wat ‘n paar rande wil verdien?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s