speel langs roomyse

Standaard

>>

Happy woorde wil julle hê – hier is hulle: sê jul sê!

(Neem gerus hierdie woorde, skommel hulle rond, verpak dit in haiku of  ’n pantoen – kyk of jy iets digterliks kan doen.)

Advertisements

3 responses »

  1. met tevrede voete staan jy
    ingehark in die sandbak
    jou kuif oopmond soos ’n swaai
    jou kindergeskal luid en wild
    terwyl jy (my groen sprinkaan)
    voluit jil

    haasbek
    sodat die voëltjies verwilderd fladder

    en die sproete wip op jou neus

  2. wipneus hondie kwyl
    haasbek rol die kind roomys
    welsalig hark my kleuter
    die laaste stukkie herfs
    sprinkaan tjirp tevrede
    oopmond
    op die bankie langs my.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s