lugtuigdie branders stol wit ons breek ’n streep deur klank, grens tussen land en wolk ’n ragfyn landskap en stil sagte sandspel van onthou
Des2
lugtuigdie branders stol wit ons breek ’n streep deur klank, grens tussen land en wolk ’n ragfyn landskap en stil sagte sandspel van onthou
So die son swel gewis oor ieder en elk oor knotwilg en wilderoos sonder oordeel, vermoed ek want kyk - die skadu’s strek wees vertak langsamerhand met uitgestrekte vingers oor stof en sand - luister: nou klink die lieweheersbesies skril in die blaar waar die horison steeds bewe en in ’n feller renons in ons son sien ons onsself terreurloos die gesig van die roos verwelk die knotwilg sweet verlep en dieselfde goeie gelag sal ons weldra verdra soos die middagsomer in geile oordaad
Woorde van Sheila Cussons se “Belofte” en Elisabeth Eybers se “Ontheemde” saamgewordle vir jou genot. Gebruik as inspirasie en kyk waarmee kom jou op: