when the absolute falls into the water it becomes a fish

Standaard

zen

soos die vaartbelyne rimpeling
van ’n vis se vin in water
’n golf

(’n kring)

’n troebel poel
teen ’n wal se rant: riete waaraan swaar druppels hang

(blink)

soos die onderwater klank
van ’n klip wat glip in die slik
die slyk

tyd

5 responses »

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s