In die skadu van ’n kameeldoringboom

Standaard

Ek het vanjaar as die vierde inwonende hoof van ’n 25 jaar oue universiteitskoshuis ingetrek. Vir die reünie het ek die volgende geskryf:

In the shade of a kameeldoring tree

In front of the MetLife some of our students are sitting in the shade, under the tree. This is where you will find them after lunch, before 15:00.

Max, an international student, has everyone in stiches, arguing that Hitler was not such a bad guy, killing fewer people than Stalin, Mao or Catherine the Great. And taking part in the debate are engineering, commerce and science students – all arguing about political history, morality and leadership.

This is what being a university is about: talking beyond our disciplines, listening to what others say and building outragous (and often courageous) arguments. Imagining new futures. Laughing. Changing our minds. Creating new stories, and sharing familiar, old and sacred ones.

Maybe as resident head I should reproach them when the turquoise plastic chairs are carried out from the dining hall on to the lawn (and left there all day and all night long), but I do not. To me this is where the magic happens. This is the shared space where residents truly live and learn. Not in the building, but in the open; not at a desk, but under a tree. Not from a lecturer, but from one another.

Jy sou kon sê: umfundi ngumfundi ngabafundi: ’n student is ’n student deur (die teenwoordigheid van) ander studente.

Want in ’n era waar inligting vrylik gegoogle word, is dit van meer belang om kennis krities te ondersoek as klakkeloos te herhaal; perspektiewe van mekaar te onderskei en met mekaar te versoen, eerder as om één waarheid aan te hang. Ja, dit is belangrik om saans stil en ondergronds boeke oop te flap, solank jy soms bedags saam in die skadu van die koelteboom kom sit.

Hier by Goldfields heers daar ’n gesonde balans, lyk dit my. Miskien is dit omdat ek nuut is, dat ek dit so duidelik raaksien: dat hier waarlik ’n gemeenskap is waar dit okay is om van mekaar te verskil; waar jy aangemoedig word om jouself uit te leef (vryheid) – solank jy as familie saam bly lag (eenheid); waar jy gehelp word om suksesvol te studeer (verantwoordelikheid) en mense wat anderste dink as jy leer waardeer (respek).

Ek sien uit na vanjaar se reünie, na die geleentheid om 25 jaar se stories aan te hoor; om te beleef hoe een koshuis die oorgang van ’n verweefde land se geskiedenis vooruitgegaan en help vorm het.

* * *

Dit raak nou herfs, die skadu’s van die bome raak langer; die buitekant koud en nat. Maar die plastiekstoele kan die reënweer verdra. Makuphumelele emagqabeni!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s