Oral is ‘n gewerskaf aan die paaie in ons land. En nou en dan, op die langpad waar die lugspieëlings deins in die verte, grrrts grrrts grrrts die teer jou wakker of waarsku ‘n Kanniedood-groenbord jou teen jouself, spoed en die gevare van potholes in die pad.
Advertisements