Aug28 Moving birthday… Posted on Augustus 28, 2010 by mnr.muller Standaard Yikes, nog ‘n jaar, nog minder hare! As jy naarstiglik op ‘n uitnodiging na my verjaarsdagparty wag, wees gerus, dit skuif aan met ‘n maand of drie totdat die son weer op onze grasvlaktes skyn. Tot straks.